|
Datum: |
Wêreld
Mielie Produksie skatting |
Lees
Meer... |
|
Mei
April
Maart
Februarie
Januarie |
18/05/2012 |
VSA mielies sluit hoër
weens aankope deur fondse, die
versterking in koring en droër
weervooruitsigte vir hoofproduserende
gebiede in die volgende paar dae. |
|
|
17/05/2012 |
VSA mielies het 'n sterk
lopie voortgesit met fondse wat sterk
koop en sowat 900,000 ton mielies wat
aan China verkoop is. |
 |
|
16/05/2012 |
VSA mielies het weereens
gister sterk presteer met pryse wat
steeds styg. VSA sojabone het ook
gister hoër gesluit. |
 |
|
15/05/2012 |
VSA mielies het gister
goeie onderliggende ondersteuning gekry
soos die mark op die volgende
goeie reën wag en seker maak |
 |
|
14/05/2012 |
VSA mielies sluit
afwaarts weens gunstige
weervoorspellings vir hoofproduserende
gebiede en
laer as verwagte graanaankope deur
China. |
 |
|
11/05/2012 |
VSA mielies verhandel
laer in reaksie op groter as verwagte ou-
en nuwe seisoen eindvoorraad
en lae weeklikse uitvoersyfers. |
 |
|
10/05/2012 |
VSA mielies verhandel
laer as gevolg van gunstige
weervooruitsigte vir hoofproduserende
gebiede en verwagtinge dat |
 |
|
09/05/2012 |
VSA mielies verhandel by
die hoogste vlak sedert September maar
sluit afwaarts. Sojaboonpryse
daal weens die ontruiming..... |
 |
|
08/05/2012 |
VSA mielies verhandel
opwaarts en verkry ondersteuning na
fondse riskante bates in die vorige
verhandelingsessie verkoop het. |
 |
|
07/05/2012 |
VSA mielies is onder druk
geplaas deur gunstige weervoorspellings
en aangeplante hektare wat
steeds bo-verwagting hoog is. |
 |
|
04/05/2012 |
VSA mielies verhandel
effens hoër, met pryse gedryf deur die
versterking in die koringprys en
basispryse. |
 |
|
03/05/2012 |
VSA mielies is onder druk
geplaas deur die skerp daling in koring
en goeie weervooruitsigte vir
hoofproduserende gebiede. |
 |
|
02/05/2012 |
VSA mielies verhandel
gister afwaarts, hoofsaaklik as gevolg
van aanplantings wat vinniger vorder as
wat verwag is. |
 |
|
30/04/2012 |
VSA Mielies het Vrydag 'n
goeie lopie ingesit na bevestiging van
China se onlangse aankope
van VSA mielies. |
 |
|
26/04/2012 |
VSA Mielies het gister
laer verhandel met posisies wat
gelikwideer is voor die ingang van Mei.... |
 |
|
25/04/2012 |
VSA Mielies het gister
ondersteuning gekry uit die laer as
verwagte VSA aanplantingspersentasie-
syfers |
 |
|
24/04/2012 |
VSA Mielies het ongeveer
8 sent sterker verhandel vanaf gister
12h00. |
 |
|
23/04/2012 |
VSA Mielies het Vrydag
onder druk gekom nadat daar geen
bevestiging was dat China mielies
van die VSA aangekoop... |
 |
|
20/04/2012 |
VSA
Mielies het gister sterker verhandel met
gerugte dat China verskeie skeepsvragte
VSA
mielies gekoop het. |
 |
|
19/04/2012 |
VSA Mielies het gister
laer verhandel, veral met fondse wat ou
seisoen termynkontrakte likwideer
het. |
 |
|
18/04/2012 |
VSA Mielies het sterk
onder druk gekom, spesifiek die Mei
kontrak met ou seisoen termynkontrakte
wat aangerol is na die nuwe seisoen. |
 |
|
17/04/2012 |
VSA Mielies (nuwe seisoen)
het die daling in pryse gelei na
wydverspreide buie geval het die naweek
oor die Mielieband. |
 |
|
16/04/2012 |
VSA Mielies het Vrydag
laer verhandel na reën voorspel is vir
die Mielieband vir die naweek.
Hierdie reën sal nuwe aanplantings
verder bevoordeel. |
 |
|
13/04/2012 |
VSA Mielies het gister
sterk weerstand gekry in die verder
maande met voorspellings vir reën wat
krities is vir aanplantings binne die
volgende vyf dae. |
 |
|
12/04/2012 |
VSA Mielies het gister
onder druk gekom in die naby maande met
gerugte dat koring op groot- maat gevoer
word ten koste van mielies. |
 |
|
11/04/2012 |
VSA Mielies is onder druk
geplaas deur onveranderde USDA
voorraadsyfers en 'n styging in
voorlopige syfers vir Brasilië se
produksie. |
 |
|
10/04/2012 |
VSA Mielies het gister
onder druk gekom met lae weeklikse
uitvoersyfers asook die feit dat oor-
dragvoorraad dieselfde gehou is, met
geen verhoging in mielies vir veevoer
nie. |
 |
|
05/04/2012 |
VSA Mielies het in 'n
gekonsolideerde sessie verhandel met die
mark wat weerstand gekry het
van 'n verdere afname in weeklikse
etanol-produksie. |
 |
|
04/04/2012 |
VSA Mielies het gister
ondersteuning gekry op naby maande (ou
voorraad) met knap voorraad
en verskansers wat hul posisies na Mei
rol. |
 |
|
03/04/2012 |
VSA Mielies het gister
die positiewe lopie voortgesit na die
voorraadverlaging in die Maart 1
voorraadverslag (veral op die Mei
kontrak). |
 |
|
02/04/2012 |
VSA Mielies het limiete
op gesluit met die USDA verslag wat 'n
laer as verwagte Maart 1 voorraad
skatting uitgebring het. |
 |
|
30/03/2012 |
VSA Mielies het weereens
sterk afwaarts verhandel met die
bekendmaking van uitvoersyfers en
die ontruiming van fondsposisies. |
 |
|
28/03/2012 |
VSA Mielies het gister
laer verhandel weens onsekerheid oor die
USDA se voorraadverslag wat
Vrydag vrygestel word. |
 |
|
27/03/2012 |
VSA Mielies het gister
onder druk gekommet die ontbondeling van
mielies/sojaboon saalposisies
en lae weeklikse mielie uitvoere. |
 |
|
26/03/2012 |
VSA Mielies het goed
vertoon met pryse wat hoër gesluit het
weens 'n swakker VSA Dollar en
ondersteuning vanaf sojabone. |
 |
|
23/03/2012 |
VSA Mielies het gister
herstel na die daling van die laaste
drie dae. |
 |
|
22/03/2012 |
VSA Mielies sluit gister
hoër as gevolg van gunstige
weervooruitsigteen tegniese druk. |
 |
|
20/03/2012 |
VSA Mielies het gister
onder druk gekom in navolging van koring.
Chinese mielies het ook sterk gedaal in
die oornagmark en Chinese... |
 |
|
19/03/2012 |
VSA Mielies het Vrydag
hoër verhandel as gevolg van China se
mielies wat op nuwe hoogtepunte
verhandel het en steeds gee dit vir
handelaars... |
 |
|
16/03/2012 |
VSA mielies het gister
sterker gesluit. Mielies probeer byhou
by die styging in die sojaprys,
aangesien hierdie twee gewasse om
dieselfde... |
 |
|
15/03/2012 |
VSA mielies sluit gister
laer in herstel op die positiewe lopie
van die laaste drie dae. |
 |
|
14/03/2012 |
VSA mielies verhandel
gister sywaarts in 'n konsoliderende
sessie, nadat geen nuwe uitvoernuus
bekend gemaak is nie. |
 |
|
13/03/2012 |
VSA mielies verhandel
hoër gister op knap kontantmarkte en
spekulasie dat China besig is om
Amerikaanse voorraad op te koop. |
 |
|
12/03/2012 |
VSA mielies het Vrydag
hoër gesluit met gerugte dat China VSA
mielies gaan aankoop en weens
die ontruiming van sojaboon/mielies
saalposisies. |
 |
|
09/03/2012 |
VSA mielies en koring het
laer gesluit, terwyl sojabone hoër sluit. |
 |
|
08/03/2012 |
VSA mielies, koring en
sojabone het gister laer gesluit. Die
onsekerheid wat heers oor die USDA
verslag wat Vrydag vrygestel word, weeg..... |
 |
|
07/03/2012 |
VSA mielies het gister
laer gesluit tesame met ander
kommoditeite na die versterking van die
VSA Dollar en kommer oor China se
ekonomiese groei en Griekeland se
fiskale kwessie. |
 |
|
06/03/2012 |
VSA mielies het gister
hoër gesluit weens tegniese aankope deur
fondse. |
 |
|
05/03/2012 |
VSA mielies het Vrydag
gemeng verhandel met ondersteuning wat
oorgespoel het van sojabone
en koring. |
 |
|
02/03/2012 |
VSA mielies het gister
laer verhandel a.g.v. winsneming. Sprake
van kleiner vraag het hierdie
verkope ondersteun. |
 |
|
01/03/2012 |
VSA mielies het gister
sterker gesluit in navolging van
sojabone en tegniese kopers in die mark.
Koring het ook hoër gesluit met die
toemaak van kort posisies. |
 |
|
29/02/2012 |
VSA mielies het gister 'n
goeie lopie ondervind met kommer wat
heers oor die voorraadvlakke van naby
maande. |
 |
|
28/02/2012 |
VSA mielies verhandel
gemeng gister met kommer wat heers oor
lae voorraadvlakke in die naby
maande, en terselfde tyd voorspellings |
 |
|
27/02/2012 |
VSA mielies verhandel
gemeng Vrydag met naby maande wat effens
veld gewen het met
korttermyn knap voorraad. |
 |
|
24/02/2012 |
VSA mielies verhandel
gemeng gister met die naby maand
kontrakte wat veld wen, terwyl die
verdere maande waarde verloor. |
 |
|
23/02/2012 |
VSA mielies het gister
hoër gesluit met handelaars wat mielie/sojaboon-saalposisies
ontruim het. |
 |
|
22/02/2012 |
VSA mielies het gister
laer gesluit met verwagtinge van 'n
groot VSA mielie-oes en fondse wat
verkoop. |
 |
|
21/02/2012 |
Die VSA het gister 'n
vakansiedag gehad en was die Amerikaanse
markte dus gesluit vir die dag. |
 |
|
20/02/2012 |
VSA mielies het Vrydag
hoër gesluit met goeie uitvoer
aktiwiteit, 'n positiewe lopie in
ekwiteite en
in ru-olie. |
 |
|
17/02/2012 |
VSA mielies het gister 'n
sterk lopie gehad met goeie weeklikse
uitvoerverkope van sowat 1
miljoen ton. |
 |
|
16/02/2012 |
VSA mielies het gister
laer gesluit met handelaars wat posisies
in Maart likwideer. |
 |
|
15/02/2012 |
VSA mielies het gister
laer gesluit en pryse is onder druk
geplaas deur beleggers wat wins neem en
'n gebrek aan ondersteunende nuus. |
 |
|
14/02/2012 |
VSA mielies het gister
hoër gesluit in navolging van die lopie
in sojabone. |
 |
|
13/02/2012 |
VSA mielies het Vrydag
laer gesluit met kommoditeite wat oor
die algemeen veld verloor het. |
 |
|
10/02/2012 |
VSA mielies het gister
laer verhandel in navolging van koring
se afwaartse lopie, maar die swakker VSA
Dollar en die sterker ru-olie prys het... |
 |
|
09/02/2012 |
VSA mielies het gister
gemeng verhandel met handelaars wat
posisies konsolideer voor die
USDA verslag vandag vrygestel word. |
 |
|
08/02/2012 |
VSA mielies het gister
effens laer gesluit met winsneming wat
druk op pryse geplaas het. |
 |
|
07/02/2012 |
VSA mielies het gister
gemeng verhandel met 'n knap
voorraadsituasie in die naby maande,
maar 'n gebrek aan vars ondersteunende
nuus. |
 |
|
06/02/2012 |
VSA mielies het Vrydag
effens hoër gesluit met ondersteuning
wat oorgespoel het van sojabone. |
 |
|
03/02/2012 |
VSA mielies het gister
effens hoër gesluit ten midde van die
gebrek aan vars nuus in die mark. |
 |
|
02/02/2012 |
VSA mielies het gister
hoër gesluit in navolging van die
voortgesette lopie in koring. |
 |
|
01/02/2012 |
VSA mielies het gister
sterker gesluit in navolging van die
sterk lopie in koring. |
 |
|
31/01/2012 |
VSA mielies het gister
laer verhandel met 'n regstelling wat
verwag kon word na die goeie lopie die
afgelope week. |
 |
|
30/01/2012 |
VSA mielies het Vrydag
sterker gesluit met 'n sterk vraag na
VSA mielies en fondse wat gekoop het |
 |
|
27/01/2012 |
VSA mielies het gister
gemeng gesluit met 'n tegniese
regstelling en verkope van produsente
wat druk op pryse... |
 |
|
26/01/2012 |
VSA mielies is gister
verder opwaarts gedryf deur 'n knap
voorraadsituasie, tegniese opwaartse
momentumen die kommer... |
 |
|
25/01/2012 |
VSA mielies het gister 'n
goeie lopie gehad met volgehoue kommer
oor Suid-Amerika se oes. |
 |
|
24/01/2012 |
VSA mielies het gister
hoër gesluit met volgehoue kommer oor
die oes in Suid-Amerika en verbeterde
uitvoervraag... |
 |
|
23/01/2012 |
VSA mielies het Vrydag
hoër gesluit met tekens van uitvoervraag
wat herstel en 'n knap voorraadsituasie
in die korttermyn... |
 |
|
20/01/2012 |
VSA mielies het gister
sterker vertoon na die daling van die
afgelope tyd veroorsaak het dat
produsente amper geen |
 |
|
19/01/2012 |
VSA mielies het gister
weer onder druk gekom na fondse steeds
posisies gelikwideer het om hul netto
posisie in lyn te kry met nuwe mark
neigings |
 |
|
17/01/2012 |
VSA markte was gister
gesluit met Amerikaners wat Martin
Luther King dag gevier het. Martin
Luther Kings |
 |
|
16/01/2012 |
VSA mielies en sojabone
het Vrydag die daling van Donderdag
voortgesit met die negatiewe USDA
verslag... |
 |
|
13/01/2012 |
VSA mielies het gister
getuimel na die USDA verslag 'n hoër as
verwagte mielievoorraadskatting bekend
gemaak het... |
 |
|
12/01/2012 |
VSA mielies het gister
effens laer gesluit met posisie
ontruiming voor vanmiddag se USDA
verslag... |
 |
|
11/01/2012 |
VSA mielies en koring het
gister gemeng verhandel in afwagting op
môre se USDA verslag. Reën in
Suid-Amerika het... |
 |
|
10/01/2012 |
VSA mielies het gister
hoër gesluit met voortgesette kommer dat
reën in Argentinië nie genoeg was nie en
dat die droë... |
 |
|
09/01/2012 |
VSA mielies het Vrydag
oorhoofse weerstand ondervind met
winsneming as gevolg van die onsekerheid
van Suid-Amerikaanse ... |
 |
|
06/01/2012 |
VSA mielies het gister
steeds laer verhandel na aanleiding van
die verhoging in reënvoorspellings oor
die aanplantings... |
 |
|
05/01/2012 |
VSA mielies het gister
redelik oorhoofse druk ervaar met
weervoorspellings wat dui op 'n
verhoogde... |
 |
|
04/01/2012 |
|
Maart pryse vir
VSA mielies het gister hoër
gesluit na aanleiding van nog
droë weervoorspellings vir
Argentinië en Brazilië... |
|
 |
|
03/01/2012 |
|
VSA mielies het
Vrydag steeds opwaarts verhandel
om die jaar af te sluit met hoër
pryse. VSA sojabone het Vrydag
opwaarts verhandel... |
|
 |