Vrystaat Mielies is ‘n entrepreneuries gedrewe maatskappy met ‘n onuitblusbare strewe na uitmuntendheid. Die maatskappy het hom gevestig as ‘n gerespekteerde rolspeler in die graan- en vrugtebedryf.

Die primêre funksie van die maatskappy is daarop gerig om unieke graanfinansiering- en graanverhandelingkonsepte te ontwikkel sowel as produksiefinansiering van uitvoervrugte en die finansiering en bestuur van grondhervormingsprojekte.

Vrystaat Mielies maak dit sy werk om elke klant se behoefte te bepaal en na aanleiding daarvan unieke en omvattende gewasoplossings te bied.

 

 

VM Mini Aanwysers:

Vir meer inligting besoek asb:

 

Select currency to convert from:

U is besoeker: Aanlyn op die oomblik:

2

 

Kontak Ons:
Tel: +27 18 294 2200
Faks: +27 18 293 1470
E-Pos: monique@fsmaize.co.za
Die Weer:
 
Vrystaat Mielies Weerkaart>>
 


 

 
 

Dagverslae vir die week:

Datum: Verslag:
06/02/2012 VSA mielies het Vrydag effens hoër gesluit met ondersteuning wat oorgespoel het van sojabone.
03/02/2012 VSA mielies het gister effens hoër gesluit ten midde van die gebrek aan vars nuus in die mark.
02/02/2012 VSA mielies het gister hoër gesluit in navolging van die voortgesette lopie in koring.
01/02/2012 VSA mielies het gister sterker gesluit in navolging van die sterk lopie in koring
31/01/2012 VSA mielies het gister laer verhandel met 'n regstelling wat verwag kon word na die goeie lopie die afgelope week.
30/01/2012 VSA mielies het Vrydag sterker gesluit met 'n sterk vraag na VSA mielies en fondse wat gekoop het

Sien meer>>

Vir ‘n interressante blik op die VSA se skuldlas , kyk na die volgende skakel: http://www.wtfnoway.com/
 

Soek op Google en VM

Loading

Vrystaat Mielies Nuutste Nuus:

 

Terug na bo^^

 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...
 

-