|
Datum: |
VSA Balansstate
: Produksie en verbruik vir mielies, sojabone en koring |
Lees Meer... |
|
25/04/2012 |
Die Nasionale
Oesskattings Komitee se April
produksieskatting is gister vrygestel.
|
 |
|
24/04/2012 |
CEC Media |
 |
|
23/04/2012 |
Die
Nasionale Oesskattings Komitee se April
produksieskatting word môre vrygestel. |
 |
|
09/03/2012 |
OESTOERVERSLAG FEBRUARIE 2012
As gevolg van die skaarsheid van
inligting in die Suid-Afrikaanse
graanmarkte het VM onderneem om deeglike
onder-soek te doen rakende die stand van
graan wat tans geprodu-seer word. |
 |
|
2011/11/10 |
Die verwagte voorraadstaat lyk so: .... |
 |
|
2011/09/28 |
The final
production estimate for summer crops for
2011 is hereby released.
Hiermee word die finale
produksieskatting vir somergewasse vir
2011 vrygestel. |
 |
|
2011/09/13 |
Die nuuutste USDA
oesskattingssyfers vir mielies is as
volg: .... |
 |
|
2011/08/30 |
Daar is gisteraand weer ‘n oesgraderings
verslag in die VSA vrygestel. |
 |
|
2011/08/23 |
Daar is
weer gisteraand ‘n Amerikaanse
oeskwaliteit verslag ins die VSA
vrygestel. Daaruit kan gesien word dat
die Amerikaanse oes se verwagte
kwaliteit (graad) afgeneem het: |
 |
|
2011/08/12 |
Daar is gister ‘n USDA oesskatting
vrygestel. Die verwagting vir die
Amerikaanse mielie-oes lyk as volg (in
miljoen hektaar en miljoen ton): |
 |
|
2011/07/12 |
Die
Amerikaanse department van landbou het
die mark op 30 junie onkant gevang met
'n groter as verwagte..... |
 |
|
2011/06/24 |
‘n Opsomming van die 5de
produksieskatting vir somer -grane:..... |
 |
|
2011/06/21 |
Daar is gister weer ‘n verslag
uitgebring met die Amerikaanse
opkomssyfers en ook die verslag wat
aandui in watter kondisie die oes is. |
 |
|
2011/05/25 |
Daar is gister ‘n oesskatting deur die
NOK vrygestel. ‘n Opsomming van die
verslag is: Witmielie opbrengste is
1.75% hoër geskat, hoofsaaklik as gevolg... |
 |
|
2011/05/12 |
Die Amerikaanse Departement van landbou
(USDA) het gister ‘n Amerikaanse
oesskatting uitgebring. Enkele
hoogtepunte van die verslag is: ..... |
 |
|
2010/10/28 |
Hieronder
volg ‘n paar hoogtepunte van die Medium
Termyn Begrotingsrede (MTBR): |
 |
|
2010/10/22 |
VOORNEME
OM SOMERGEWASSE TE PLANT (2010/11)
21 Oktober 2010... |
 |
|
2010/10/11 |
Die USDA
het gesorg vir ’n verrassing Vrydag toe
hulle die gemiddelde produksiesyfer van
10.2 mt/ha laeraangepas het... |
 |
|
2010/10/04 |
Suid-Afrikaanse somergraan produsente
moet tans moeilike
besluite neem rakende watter produkte
hulle gaan plant in ... |
 |
|
2010/09/28 |
Die
oppervlakte beplant met mielies in die
nie-kommersiële landbou-sektor word
geskat op 520 940 ha, wat ‘n
toename van 11,1 % verteenwoordig |
 |
|
2010/06/25 |
Die oranje kolom dui die
balansstaat vir die vorige
bemarkingsjaar 2009/05/01 – 2010/04/30
aan met die finale syfers vir verbruik
van 4,687 milj mt en uitvoere van ... |
 |
|
2010/06/11 |
VSA mielie
produksie vir 2010/11 word beraam op
340.6 milj ton wat 2.8milj ton minder is
as die Mei-projeksie... |
 |
|
2010/05/21 |
Die
oppervlakte beplant met mielies in die
nie-kommersiële landbou-sektor word
geskat op 520 940 ha, ... |
 |
|
2010/05/12 |
VSA mielie
produksie vir 2010/11 word beraam op
339.6 milj ton wat 6.1 milj ton meer is
as in 2009/10. Die rede hiervoor is ... |
 |
|
2010/05/10 |
Die VSA
Departement van Landbou, sal indien
nodig, aanpassings maak in die vraag/aanbod
verslag wat op ... |
 |
|
2010/03/25 |
Die
hersiene oppervlakte onder mielies
beloop 2.742 miljoen hektaar wat 0.51%
of 14 000 hektaar minder is as die...
|
 |
|
2010/03/16 |
Die punte
in hierdie verslag is ook in Februarie
besoek. Die bevinding is egter dat
die oes verbeter het vanaf 'n maand... |
 |
|
2010/03/10 |
VSA
voergraan eindvoorrade vir 2009/10 is
laer geprojekteer hierdie maand met 'n
afwaartse aanpassing in die VSA... |
 |
|
2010/03/03 |
Die VSA
Departement van Landbou, sal indien
nodig, aanpassings maak in die vraag/aanbod
verslag wat op.... |
 |
|
2010/02/23 |
Die
hersiene oppervlakte onder mielies
beloop 2,756 milj. ha, wat 13.55% of 328
900 ha meer is as die 2,428 milj ha .... |
 |
|
2010/02/09 |
VSA
voergraan eindvoorrade vir 2009/10 is
laer geprojekteer hierdie maand met
verhoogde groter mielie verbruik en
sorghum |
 |
|
2010/01/21 |
Voorlopige
oppervlakteskatting vir somergewasse
.... |
 |
|
2009/12/10 |
Drie groot
vroeë sneeustorms en ‘n laat oes in
Amerika het veroorsaak dat 15.2 miljoen
ton mielies nog op... |
 |