Terug Na Bo ^^

Vrystaat Mielies se innoverende finansierings- en fondsprodukte:

  1. Graanfinansiering

    Planttyd:

    Batfin™

    -

    Finansiering van produksiekoste teen tasbare sekuriteit en ‘n Haelpluspolis.

    Kontrakgroei®

    -

    Finansier produksiekoste teen gedeeltelike sekuriteit, ‘n Haelpluspolis en ‘n Multirisikopolis.

    Privaatklant

    -

    Finansiering van produksiekoste teen minimale sekuriteit.

    Oorbruggingsfinansiering:

    Finplan™

    -

    Is gebasseer op die beginsel van ‘n vooruitkontrak, met sekere  verskille, wat  dit juis ‘n unieke produk maak. Een verskil is die betaling van ‘n gedeelte van  die prys op die kontrakte voor lewering plaasgevind het.

    Voor Strooptyd:

    Bied ‘n reeks graanaankoop-, graanbemarking- en fondsprodukte sodat die regte prysbesluit geneem kan word!  Byvoorbeeld:  Vasteprys-,  Minimum-pryskontrakte, Najaar-Indeksfonds, Uitgestelde prysfonds, Vloertrap en Uitklop.

    Strooptyd:

    Oestydfonds – ‘n Aanvanklike dividend is betaalbaar aan die produsent na  lewering van die graan. ‘n Bedrag geld word teruggehou waarmee ‘n aandeel in  die Vrystaat Mielies Oestydfonds bekom word. Die oogmerk van dié fonds is om so ‘n hoog as moontlike opbrengs op die aandeel te verkry.

     

  2. Vrugtefinansiering

    Produksieseisoen:

    Batfin™

    -

    Finansiering van produksiekoste teen tasbare sekuriteit en ‘n Haelpluspolis.

    Kontrakgroei®

    -

    Finansier produksiekoste teen gedeeltelike sekuriteit.

    Privaatklant

    -

    Finansiering van produksiekoste teen minimale sekuriteit.

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...