Kernwaardes:
  • Ons woord is ons eer en ons eer ons klante se woord.
  • Ons kies ons klante en bou lewenslange verhoudings.
  • Ons diens oortref ons klante se verwagtinge.
  • Ons enigste bate is ons mense – personeel en klante.
  • Vrystaat Mielies bestaan ter wille van ons klante – verskaffers en afnemers.
  • Vrystaat Mielies maak nie praatjies nie, ons lewer resultate.
  • Vrystaat Mielies behoort aan die Here.
     

 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...