Datum: Wêreld Mielie Produksie skatting Lees Meer...
2012/03/23 DIE DIESELPRYS IN SUID-AFRIKA – 'N OORSIG EN VOORUITSKATTING
2012/03/14 Hoe honger is die Wêreld? 
2012/02/29 Wat kan ons verwag van die R/$ wisselkoers en rentekoerse in 2012?
2012/01/31 Die nuutste SAGIS uitvoersyfers vir mielies is op 31/01/2012 vrygestel. Hierdie syfers is soos op 27 Januarie 2012.
2012/01/24 Die nuutste SAGIS uitvoersyfers vir mielies is op 24/01/2012 vrygestel. Hierdie syfers is soos op 20 Januarie 2012.
2011/12/06 Die nuutste SAGIS uitvoersyfers vir mielies is op 06/12/2011 vrygestel. Hierdie syfers is soos op 3 Desember 2011.
2011/11/29 Die nuutste SAGIS uitvoersyfers vir mielies is op 29/11/2011 vrygestel. Hierdie syfers is soos op 25 November 2011.
2011/10/14 Die nuutste SAGIS uitvoersyfers vir mielies is op 18/10/2011 vrygestel. Hierdie syfers is soos op 14 Oktober 2011.
2011/09/23 Die nuutste SAGIS uitvoersyfers vir mielies is op 27/09/2011 vrygestel. Hierdie syfers is soos op 23 September 2011.
2011/09/21 Die nuutste SAGIS uitvoersyfers vir mielies is op 20/09/2011 vrygestel. Hierdie syfers is soos op 16 September 2011.
2011/09/09 Die nuutste SAGIS uitvoersyfers vir mielies is vanoggend vrygestel. Hierdie syfers is soos op 9 September 2011.
2011/09/02 Die nuutste SAGIS uitvoersyfers vir mielies is vanoggend vrygestel. Hierdie syfers is soos op 2 September 2011.
2011/08/31 Die nuutste SAGIS uitvoersyfers vir mielies is vanoggend vrygestel. Hierdie syfers is soos op 26 Augustus 2011.
2011/08/04 Wat om te plant, wit- of geelmielies?
Nou, soos wat die oestyd sy einde nader, begin produsente wonder oor die nuwe produksieseisoen. Een vraag wat gereeld..
2011/08/02 Die nuutste SAGIS uitvoersyfers vir mielies is vanoggend vrygestel. Hierdie syfers is soos op 29 Julie 2011.
2011/07/26 Die nuutste SAGIS uitvoersyfers vir mielies is vanoggend vrygestel. Hierdie syfers is soos op 22 Julie 2011.
2011/07/20 Die nuutste SAGIS uitvoersyfers vir mielies is vanoggend vrygestel. Hierdie syfers is soos op 15 Julie 2011.
2011/06/30 June 27 (Bloomberg) -- U.S. corn, wheat and soybean farmers
planted less than they intended three months ago after flooding
2011/04/01 Opsomming van 31 Maart 2011 se verwagte aanplantings en 1 Maart 2011 voorraadvlakke...
2011/02/10 Opsomming van die Amerikaanse Departement van Landbou (USDA) se 9 Februarie verslag...
2011/01/26 Opsomming van die Oesskattingskomitee (CEC) se 25 Januarie 2011 verslag...
2011/01/13 Opsomming van die VSA departement van landbou (USDA) se
12 Januarie 2011 verslag...
2011/01/04 ‘n Kykie na die droë situasie in Suid-Amerika
Die huidige pryslopie in mielies en sojabone word grootliks...
2010/12/13 Opsomming van die VSA departement van landbou (USDA) se 10 Desember 2010 verslag
2010/11/26 Opsomming van die NOK se 25 November 2010 verslag
2010/11/12 Opsomming van USDA se 9 November 2010 verslag
2010/03/03 Die VSA Departement van Landbou, sal indien nodig, aanpassings maak in die vraag/aanbod verslag wat op....
2010/02/09

 

VSA voergraan eindvoorrade vir 2009/10 is laer geprojekteer hierdie maand met verhoogde groter mielie verbruik en sorghum uitvoere.

2010/01/21

 

Die voorlopige oppervlakteskatting is gebaseer op insette soos teen die middel van Januarie 2010 van: Gebaseer op ’n opname deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye; en Insette van verteenwoordigers van Provinsiale ....

2010/01/12 Mielie produksie word op ‘n rekord 335.298 milj mt geskat, ‘n verhoging van 5.84 milj mt as gevolg van verhoogde hektare en opbrengs per hektaar. Hierdie ...
2009/11/01

 

Wêreld Mielie produksie is in 2009/10 verhoog met 2 miljoen ton. Hierdie syfer is slegs 1% minder as die rekord oes van 787 miljoen ton in 2007. Ligte verlagings in die Europeuse unie en Rusland is meer as afgedek deur verhoogde produksie in die VSA en Suid Afrika....

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...